On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

National

Veldtog teen haat vandag van stapel gestuur

───   11:13 Sun, 19 Apr 2015

Veldtog teen haat vandag van stapel gestuur | News Article

Durban - Die minister van polisie Nathi Nhleko sal vandag 'n veldtog van stapel stuur om die onglangse voorvalle van xenofobiese geweld teen te werk.

Die veldtog teen 'Afrofobia' sal vanmiddag om twee-uur in Durban bekend gestel word.
 
Die veldtog het ten doel om gedrag teenoor buitelanders te verander.
 
Intussen het President Jacob Zuma gister 'n blitsbesoek aan 'n vlugtelingskamp in Chatsworth gebring.
 
Hy't aan buitelanders die versekering gegee dat alles moontlik gedoen sal word om hul veiligheid te verseker.
 
-news24.com/ECR Newswatch
 
 
 

Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.